|

Hierdie twee slaapkamer woonstel is ten volle toegerus met alles wat jy sal nodig het om
jou droom vakansie te hê, niks word as vanselfsprekend aanvaar nie.
Televisie en Satelliet
CD speler
Stoof/mikrogolfoond/yskas
Koffie perkoleerdere
Skottelgoed wasser
Wasmasjien
Breekware/eetgery/linne
Slaap 4 (Plus oopvoubed)
Met 'n wynrak vol van die Kaapse beste wyne sowel as vonkelwyn wat reeds besig is om te verkoel
is al wat nodig is om hierdie droom perfek te maak, Jy.
Klik om die fantastiese fotos te besigtig.
Fasiliteite oorsig:
2 slaapkamers, kombuis, sitkamer, badkamer met stort,gaste badkamer en 'n
ruim balkon met 'n asemrowende uitsig.
Email: reservations@eholiday.co.za |
Phone: +27 21 557 0778 |
Fax: +27 21 557 0778
Address: PO Box 87, Table View,
Cape Town, South Africa
Tuis
| Fasiliteite | Besienswaardighede
| Galery | Plek
| Kostes | Besprekings
Copyright © 2004-2006 eHoliday
|