Tourism Grading Council of South Africa

 


Vanaf N2

Op die N2 oppad Kaapstad toe, neem die Milnerton/Paarden Eiland (R27) afdraai. Ry deur Paarden Eiland, Milnerton, en Sunset Beach. Wanneer jy Blouberg weg (M14) kruising bereik draai links na die see. Draai regs in Marine rylaan(M14),eerste regs in Foam straat en weer eerste regs in Beach Boulevard. Witsand sal op jou linkerhand wees.

Vanaf N1:

Op pad na Kaapstad neem die Malmesbury (N7) afdraai. Van die (N7) neem die Plattekloof oorpad en draai links verby Caltex, by die kruising draai regs in Koeberg weg, links in Blouberg weg (M14). Ry oor Otto du Plessis (R27). Draai regs in Marine rylaan (M14), eerste regs in Foam Straat, en eerste regs in Beach Boulevard. Witsand sal op die linkerhand wees.



Email: reservations@eholiday.co.za  |  Phone: +27 21 557 0778  |  Fax: +27 21 557 0778
Address: PO Box 87, Table View, Cape Town, South Africa

Tuis | Fasiliteite | Besienswaardighede | Galery | Plek | Kostes | Besprekings

Copyright © 2004-2006 eHoliday

www.system42.co.za